top of page

Weight-loss System

The Plug-&-Play

Verloor gewig sonder om die kos te laat gaan wat jy liefhet —
Uiteindelik ’n gewigsverlies-stelsel wat in
JOU lewe pas.

Maandag: Streng keto of “geen suiker” reëls.


Vrydag: “Ek gaan net hierdie een treat vat”—en toe verander dit in ’n hele naweek-binge.


Maandag: Weer van vooraf begin, vol skuldgevoelens, moeg en gefrustreerd.

Jy’s nie lui of sonder wilskrag nie!

 

  Beperkende diëte programmeer jou brein om presies te smag na dit wat jy jouself verbied.     Navorsing wys dat wanneer ons spesifieke kossoorte “verbied,” ons brein se “reward-response” toeneem—wat maak dat jy meer lus raak en makliker ooreet.

👉

👉

👉

Het jy al vasgevang gevoel in die eindelose siklus van diëte?

Untitled design (8).png
Jy hoef nie jou hele leefstyl om te keer of jou gunsteling kosse prys te gee om resultate te sien nie.

Met die
Plug-and-Play Weight Loss System kry jy ’n eenvoudige, stap-vir-stap plan wat werk in jou werklike lewe – of dit nou braaibroodjies langs die vuur, ’n glas wyn, of ’n vakansie-ete by die see is.

Yo-yo diëte, skuld, frustrasie, en ’n metabolisme wat stadiger raak met elke poging.    

Jy verloor spiermassa , voel moeg, en daai “toned look” bly buite bereik.​

 

👉 Dit is nie jou skuld nie. Tradisionele diëte is ontwerp vir korttermyn resultate—nie vir langtermyn gesondheid, plesier en volhoubaarheid nie.

Stel jou ’n stelsel voor wat:

Jou kalorieë & makros in sekondes bereken.

✅ Jou die voorreg gee om jou eie maaltydplanne te bou uit ’n reuse resepte-biblioteek, sodat jy nooit weer n “Meal Plan” hoef te koop nie.

✅ Alles insluit: Oefensessies wat jy by die huis kan doen, “Nutrition course” & “4-Week Lifestyle course”, Ondersteuning en meer…

✅ Jou help om vet te verloor terwyl jy steeds jou gunsteling kosse geniet—sonder skuldgevoel.

Die gevolg?

Binne die Plug-&-Play Weight loss System kry jy:

 

 

.

 

 

 

 

 

 

 

 

DIY Meal Planner + Meal Plan Templates

Skep jou eie planne uit 200+ klaar-gemaakte resepte

FITNESS BUNDLE PHONE AD (1920 x 1080 px) (5).png

200+ Resepte

Om van te kies en wat weekliks al hoe meer word.

FITNESS BUNDLE PHONE AD (1920 x 1080 px) (3).png

Kalorieë & Makros uitgewerk

Al die kalorieë & makros van resepte is reeds uitgewerk — jy hoef dit net te volg.

Calorie Count

Thrive Ignition

4-week leefstyl kursus — ’n daaglikse stap-vir-stap program

FITNESS BUNDLE PHONE AD (1920 x 1080 px) (5).png

Vrae & Antwoorde video’s

Twee-weeklikse Q&A’s en ’n private lid-groep vir ondersteuning.

Untitled design (10).png

DIY Calculator

Wat jou kalorieë & makros in sekondes bereken

Calculator

1-klik tracking

Alle resepte gelaai in Cronometer vir 1-klik tracking.

crono2.PNG

Nutrition crash Course

Ek breek die fynere detail van voeding vir jou oop en verduidelik dit eenvoudig.

n1_edited.jpg

60+ workouts

Workouts wat jy saam met my kan doen in die gemak van jou eie huis.

FITNESS BUNDLE PHONE AD (1920 x 1080 px) (4).png

Geen 'Off-limits'

En die beste van als: Binne kry jy GEEN “off-limit” kos-lyste nie.

Untitled design (11).png

Ontmoet Annelie:

👉 Dit gaan nie oor perfeksie nie.

Dit gaan oor vryheid, konsekwentheid en resultate wat hou!

 

 

Sy is mal oor braai broodjies, vakansies by die see en wyn saam met vriendinne—maar sy haat dit om altyd ontneem te voel.

 

 Sy’t al keto, intermittent fasting en al die “quick-fix” diëte probeer—maar dit eindig altyd in binge of sy los dit heeltemal.

 

Met elke nuwe poging, raak dit net moeiliker om na dieselfde vervelige bord kos te staar. Sy voel hopeloos.

 

Met die Plug-and-Play Stelsel  kan Annelie:

 

✨ Haar etes rondom kos beplan wat sy regtig geniet.

✨ Nog steeds Vrydagaand ’n burger saam met die gesin eet.

✨ Versadig voel ná elke ete, sonder skuld.

✨ Haar voeding verstaan en haar eie coach word.

✨ ’n Volhoubare gewigsverlies ervaar wat in haar lewe inpas.

 

💡 Waarom Dit Werk: Wetenskap + Volhoubaarheid

 

Resultate kom van volhoubaarheid, nie ekstreme beperking nie.

Jy kan net resultate hou as jou plan realisties is en in JOU lewe pas.

🔑 ’n Kalorie-tekort werk net as jy dit kan aanhou.

⚠️ Baie beperkende diëte backfire: jou hongerhormoon (Ghrelin) styg en jou versadigingshormoon (Leptin) daal tydens ’n kalorie-tekort. Maar met ekstreme beperking is hierdie effekte baie meer uitgesproke, en die “after-diet refeed” is gewoonlik baie erger.

💪 Jy verloor ook meer spiermassa met ekstreme tekorte, wat jou metabolisme stadiger maak.

😔 Kos-skuld lei tot “last chance syndrome” en binge-gedrag.

Daarom fokus ons op balans, nie "off-limits" nie. Dit maak dit volhoubaar!

Alles in een stelsel—jou Plug-and-Play Gewigsverlies oplossing.

Met die Plug-&-Play Weight loss System:

 

✅ Jy bereik jou kalorie tekort op ’n manier wat in JOU lewe pas.

✅ Jy geniet steeds jou gunsteling kosse—geen binge siklusse nie.

✅ Jy hou jou spiere en energie, sodat jou metabolisme sterk bly.

Navorsing wys dat ’n buigsame, volhoubare aanpak lei tot langer resultate.

Die waarde hier is GROOT:

 

  • Eén maaltydplan kan jou R450 kos.

  • Een aanlyn oefensessie? Meer as R200.

  • Kurses...verseker meer as R500+

🎁 Wat kos dit?

Hier kry jy alles… elke maand… vir slegs $3.90 per maand (ná ’n eenmalige eerste maand van $25). 

​​

Nou hoekom in Dollar, vra jy? 🤔


Maklik – al ons betalings gaan deur PayPal, en ongelukkig het hulle nie ZAR op die spyskaart nie (hoe durf hulle! 😅).

Maar moenie worry nie – ek het dit vir jou maklik gemaak:
💸 Dis sowat R70 per maand 

En daar’s net eenmalige registrasie + eerste maand betaling (wat jou toegang gee tot AL die inhoud & downloads wat jy sommer vir altyd kan hou) van sowat R442. 🎉

Dus: Maand 1= $25... Maand 2= $3,90...en so gaan ons aan 😉

..EN as jy graag wil, kan jy EFT ook, en ek doen alles sommer aan my kant!

In die Plug-&-Play Weight loss System wag daar ’n hele skatkis vol inhoud op jou… en dit is nog net die begin! 😉

Hou op met die “extreme restrictive diets” en begin weer lééf terwyl jy vet verloor.


Sluit aan by die Plug-and-Play Weight loss System vandag en breek finaal weg van beperking, skuld en frustrasie.

Waarvoor wag jy nog? Druk daai knoppie, volg die maklike stappe – en voor jy kan sê ‘protein smoothie’, sien ek jou binne!

Enige vrae? Stuur epos aan info@marijkefitness.com
bottom of page